Video Description
Geniet Zoé se musiekvideo van Pikkewynstraat
Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse --
Lirieke:
Hy sê ek is soet soos n wit wyn
Sonder die volgende oggend se kop pyn
Ja ek wil, saam met hom rond ry en
Na die stad se liggies
op sy bike in die aand kyk
Ek sê hey dit raak vreeslik laat
Ja ek en hy kan vir ure en ure praat
Maar eks dom kyk na hom
As net n maat ons gunstelling plek is
Pikkewynstraat
Al deur soveel saam as die mure kon praat
Sê hulle hys altyd daar vir my
(So vlieg die tyd verby)
Nou moet hy terug keer na Bloemfontein
Al deur soveel saam as die mure kon praat
Sê hulle hys altyd daar vir my
(So vlieg die tyd verby)
Nou moet hy terug keer na Bloemfontein
So belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
As jy daar sit in
Bloemfon, Bloemfon, Bloemfontein
Belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
In Bloemfontein
As die stad se liggies skyn
Hy weet altyd presies wat om te doen
En ek oan hom uitken deur slegs sy fatsoen
So ja ek wil, saam met hom rond ry
En na die stad se liggies op sy bike in die aand kyk
In sy oë is sonskyn weer en ek hwt al soveel keer met n gebreekte hart, in sy skouer ingehuil
Wat’s fout met my? - Al wat ek moes doen is op kyk
Al deur soveel saam as die mure kon praat
Sê hulle hys altyd daar vir my
(So vlieg die tyd verby)
Nou moet hy terug keer na Bloemfontein
Al deur soveel saam as die mure kon praat
Sê hulle hys altyd daar vir my
(So vlieg die tyd verby)
Nou moet hy terug keer na Bloemfontein
So belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
As jy daar sit in
Bloemfon, Bloemfon, Bloemfontein
Belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
In Bloemfontein
As die stad se liggies skyn
As die stad se lighies skyn
As die stad se liggies skyn
So belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
As jy daar sit in
Bloemfon, Bloemfon, Bloemfontein
Belowe jy sal
Terug dink, terug dink, terug dink aan my
In Bloemfontein
As die stad se liggies skyn
Regisseur:
Michael van Zyl
Konsep:
Zoé
Kameras :
Michael van Zyl
Tshepang Modisane
Produksie Bestuur:
Siobhan Venter
Chanele Hart
Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George van Rooyen
Kobie Koen
Redigeerder:
Chené Wessels
Kleur-Redigeering:
Tshepang Modisane
Platemaatskappy:
CoolerBox Records
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Ruan Graaf
Liedjieskrywer / Publikasie:
Zoé Jacobs // Vonk Uitgewers CC
© CoolerBox Records 2026