视频说明
Geniet ADAM se musiekvideo van "Chané"!
Geniet die liedjie op die platform van jou keuse: https://ffm.to/adam-chane
Lirieke:
Jy stap in dis soos lig in my kop
Alles draai en my hart begin klop
Elke beat, want jou naam los 'n spoor
Chane ek wil hê jy moet hoor
Ek's hier voor jou
Jy lag en die wêreld breek oop
My hart hardloop ek verloor weer beheer
Voel jy die vibe nou?
Dis ons song op die vloer nou
Ooo Chane
Jy’s die mooiste heuning by
Jy sit kleur in my dag en bring iets soets Vir my
Ooo Chane
Jy’s die mooiste heuning by
Jy’s my padkaart en water in die droë woestyn
Ooo Hooo die mooiste heuning by
Sy’s so mooi vir my
Chane
Ons dans laat, jou oë is n lig
Wat sag praat, die mooiste gedig
Jy gooi jou hare terug
Ek's vasgevang
Jy's die tune wat in my kop bly hang
Jy lag en die wêreld breek oop
My hart hardloop ek verloor weer beheer
Se my voel die vibe nou?
Dis ons song op die vloer nou
Ooo Chane
Jy’s die mooiste heuning by
Jy sit kleur in my dag en bring iets soets Vir my
Ooo Chane
Jy’s die mooiste heuning by
Jy’s my padkaart en water in die droë woestyn
Ooo Hooo die mooiste heuning by
Sy’s so mooi vir my
Chane
Dis nie net vlinders nie
Dis 'n dieretuin
Ek speel dit cool
Maar jy speel die game
As jy vra wanneer, hoe en waar?
Se niks want ek hoor jou al klaar
Maatskappy shoot / Edit:
Juba Studios
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Robin Kielly
Liedjieskrywer / Publikasie:
Hugo Ludik / KVN Publishing
http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek
Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1